Hi there,, Allow me a minute of your time,, I,m a biker to the bone (more than 45 years on scoots) I have been there and I got the T shirt.. I live in a country called Namibia (In Africa) and we have less poeple in our country than you have cars in London.. but our country is abour 3 thimes the size of the entire UK !! 50% of my life is biking and the other 50% is bike related.. I have just written my first biker joke book in Afrikaans,,, I would like to place it here because a hell of a lot of our countryman is in your country today,, It is called "Ouboet !!! Dit gebeur toe nou sooo,,," directly translated it means (Brother !! This is how it happened,,," I,m sorry for my English speaking friends who will not be able to enjoy this but I di believe you ubderstand!! Following is some of the comments I have received to date Emmarencia Fredrika Moens, Magdel Badenhorst Vermeulen, Ronel Oosterloo and 12 others like this.
Chock Nel Snoepi Goete!!
Gotcha!!
Ouboet!! Dit gebeur toe nou sooo,,
Dit was so halpad deur di jol toe daar ʼn ougat Chicky infloat by di garage deur waar ons flat out rock op di meeuuuw number,, Smoke on the water,, van Deep Purple.. Skielik het al di Bikers hulle Chicky’s so geswaai sodat hulle hieri nuwe ougat Chicky intens kan oplet.. Di ruk,, pluk en skud jol was by Ouboet Harald se pozi,, Dit was pay day,, gat sakke was vol pond.. Dit was lang naweek,, dop goeters was plenty full,, ons kon oop kettels raas,, remoer en scoots revv vir di wêreld span.. Ouboet Harald het op ʼn plot gebly by Brakwater.. Skielik kon jy voel hoe di vibe op di vloer vas vries.. Al di Ouboete se oë was op di nuwe ougat Chicky.. Stadig het di anner Chicky’s ge oplet hier is kompetisi,, bigtime,, bigtime kompetiesi.. Kon dit bespiegel aan di rooi warm flamme wat by hulle oë uitkom as hulle di nuwe ougat Chicky ʼn skelm oog gooi.. Snaaks hoe vinnig ʼn mooi Chick in ʼn lelike Chick kan verander as sy oplet hier is kompetiesi,, bigtime kompetisi !!
Ouboet Williej,,sy pa wou hom ʼn Larney naam gee maar toe weet hy ni hoe om Johan te spel ni!,, en Ouboet Lex,, was barmanne agter di counter,, gemaak van twee 200 liter dromme,, ʼn paar scaffold planke vir ʼn blad,, ʼn groot sink emmer vol ys,, Windoek lager,, Oudemeester,, Coke,, Ou bruin wyn.. Di meeeuuuw was supplied,, curtosy een van hieri oop vou plate spelers gekonnek aan ʼn kar battery.. Di Dj was di een wat di vinnigste by di hoop seven singles kon kom na elke nommer.. Het myself al ʼn paar stywe’s sterk gestaan,, was al redelik slim,, kon di nuwe ougat Chicky,, baie intens oplet.. My fok Ouboet!! Hier was ʼn Chick wat dit het!! Ek bedoel,, bigtime,, bigtime het.. 100lb x 5’4’’ met lang,, baie lang,, Ouboet!! Skool vakansi lank,, pik giet swart hare,, ʼn metalic blou/swart refleksion as di lig dit reg vang.. Hare wat dans soos sound waves in di geringste move.. Elf uit tien lyfi.. ʼn Levi denim,, wat net net daai koe,, ag fok tog jy weet mos daai stori Ouboet,, toemaak.. Lyk of daai Levi op daai lyfi gepaint is!! Toppi wat kort onner di melk goeterkis geknoop is,, melk goeterkis wat net di regte size is,, melk goeterkis wat jy net by ʼn Chicky van daai ouderdom kry!! Fokkol bra goeters,, isi nodig ni.. Jy kan maar ʼn potloot onner daai melk goeterkies in rol,, hy sali bly sit ni,, sal uitval!! Groen grys oë,, een van daai gesiggis,, ni Babi doll ni,, nee Ouboet,, Pikant met skerp lyne,, fyn spinnerakis ini hoekis vani oë as sy ʼn smile dail.. Een van daai gesiggies,, ni gepaint soos ʼn modern art painting ni,, het di ni nodig ni,, Ouboet,, wat hieri Chicky nog vragte vol meer bevange pragtig maak,, sy flash ni rond dat sy weet sy is wragtag pragtag ni.. Bitter min mooi Chicky’s wat daai trick ken.. Sonner dat sy een word spin trek sy jou soos ʼn magneet nader.. Niks in di hele package is oordoen ni,, alles pas soos baie geld in my sak.. Jy oplet haar,, stroll ʼn tree verder,, val amper oor jou eie gumboots soos jy ankers gooi,, WAT HET ONS HIER!!!! Maak ʼn U turn op ʼn tieki,, Ouboet!! Hieri keer,, oplet jy haar tot jou oë begin traan!! Maaa se Hare,, binne sekondes,, is jy eers stok stukkend verlief,, dan begin jy daai toppi,, jeans en wat nog ini pad is,, uitrek met di oë.. Ouboet,, jy weet mos daai stori ook!! Stadig begin daar sulke verskriklike onetiese vibes in jou mind rondsluip..
Like · · Unfollow Post · Thursday at 6:40pm
March 30 at 11:12am · Like · 4
April 27 at 8:50pm · Like
Chock Nel Chocknel!
I just finished reading your ",,,,Ouboet!!!!!" and I have to tell you I
haven't had such fun reading in a loooooong while!
Dis brilliant geskryf. Die taal... is sy eie genre en geen ander taal
sou werk nie. Die taal het vir my persoonlik baie lekker gelees. Ek
stem nogal saam oor die geen onder 21's maar kan loshande aan 'n hele
klomp mense dink vir wie ek hierdie boekie in hulle hande wil druk.
Het in die eerste deel trane gelag. Toe arme Snoepie,,,,,,,,,,,, het ek
so 'n blue funk getref.
Ok. Het jy 'n website? Waar kan ek nog van jou boeke in die hande kry
(behalwe by Breyten wat ook vir my boeke druk)? Het jy al 'n sequel
uit? (Wil regtig hoor hoe het Chocknel daardie twee slimes opgedinges.)
Groete
Lyz Russo
32 minutes ago · Like
March 30 at 11:16am · Like · 3
Chock Nel Hoop dinge gaan lekker daar.
Laat ek eers se, eks 42. Ek was op 'n slag 21 en sou bloedrooi gebloos
het vir die detail in daai scenes, maar ek is al op die "viagra help nie
eers nie" stadium LOL... dus geen geblosery nie.
Ek voel, vir iemand van my ouderdom en mindset (skrik ook nie vir baie
nie maar hou nie van porn nie, weier bv om 50 shades te lees) is die
seks scenes baie diskreet gedoen en tog baie vivid. Wat ek wil se is
hulle is nie embarrassing nie, maar die intensiteit kom deur. Nou
spesifiek in die Snoepie storie. In die voorafgaande "stront" stories
is hulle so snaaks ek het gele soos ek lag. Pragtig geskryf! Hulle is
nie "gutter" nie, maar dalk sal jonger mense anders daaroor voel. Sal
nie weet nie.
Die dat die storie so om Snoepie draai (eintlik 100% die POV van die
verliefde hero) is pragtig. Gee 'n girl hoop vir die manlike geslag,
hulle kan met ander woorde ook smoorverlief wees, dis nie altyd net
fisies (of LOL finansieel) nie. Ek is beindruk dat 'n man so 'n oulike
love story kan skryf. Die balans is perfek.
Ek sien ou Snoepie as hierdie pragtige kind met haar draad lyfie en lang
lang swart hare, groen oe wat effens skeel staan (net so 'n klein
bietjie), en 'n dress sense wat ek nooit vir my eie doggies sal toelaat
nie! Sy dra haar jeans gans te laag. Dis nou ongelukkig so dat mans
dit vreeslik sexy vind en vrouens vind dit cheap, soos mens sommer kon
sien uit die disgusted reaksies van die ander chickies (wat 10:1 netso
gekit is). In Snoeps se geval is sy eintlik misguided, sy speel met
vuur, rebels, stap so gedress in 'n biker partytjie in en is nog op
skool! Haar geaardheid se vir my sy weet wat sy wil he maar sy is nie
eintlik bewus wat se havoc sy aanrig nie. Daars so 'n element van
onskuld dat mens haar wil beskerm - waarskynlik ook juis waarvoor
Chocknel geval het, ne?
Die Snoepie storie het beslis genoeg van 'n storielyn! Ek is mal oor
die sekondere karakters ook, daardie Manie ou en Samajoor. Baie vivid
beskryf.
Groete
Leon van der Merwe
Hallo Chock
Hallo Chock !
Jammer vir die wag maar dit was nou net een van daai dinge waar ek voluit moes werk om geld vir die 2014 fees vas te maak. Op 3 na was al ons aansoekke vir befondsing se "due date" 29 Maart en dis bladsye en bladsye van invul en skryfwerk - Vir die Lottery het ek nog kans tot 12 April.
Toe ek vanoggend “Ouboet…” klaar gelees het, dink ek onwillekeurig terug aan iets wat Prof Johan Louw eendag in die klas gesê het en iets wat my nog altyd bygebly het : “Die reis van ‘n skrywer is ‘n eensame reis die nag in. Die leser moet nooit bewus raak van die skryfproses nie, maar moet eerder deur die storie wat die skrywer vertel, ingesluk word.” Nou hier is ‘n goeie voorbeeld daarvan. “Ouboet …” is so geskryf dat ek nooit bewus was daarvan dat jy besig was om ‘n storie te skryf nie – eerder dat jy besig is om ‘n storie te vertel en dit so te vertel dat ek die res daarvan wil hoor.
Aanvanklik in die begin van die lesery het die taal my gepla (al het ek die voorwoord gelees) maar namate ek verder gelees het het ek besef dat hierdie is heeltemal ‘n ander genere, ‘n ander deel van die samelewing met sy eie soort van taal.
Ek kan nogal sien dat met die regte draaiboek skrywer verskeie van die stories sal werk vir kortfilms en studente kortfilms. Maar dit moet iemand wees wat ook die “bikers-lewe” ken. Enige iemand anders wat die stories gaan probeer herskryf in ‘n draaiboek gaan ‘n f….op daarvan maak.
Ek hou my ore en oë oop indien ek so iemand raakloop laat weet ek jou.
Dankie Chock vir die vooreg om dit te kon lees.
Groetnis
l Dawie Nel
n Man het gedroom dat hy n skoenlapper is ....toe hy wakker word weet hy nie of hy eintlik n skoenlapper is wat droom dat hy n man is. Die grens tussen realiteit en fiksie word in die boek so slim gemanipuleer dat ek met tye self deur mekaar geraak het. Die karakters word so werklik dat ek nou lus is om Springbok toe te ry en gaan soek na mense. Snoepie is n droom vrou of bestaan sy regtig? Ek kon nie die boek neersit nie, het heeltemal verlief op haar geraak, Snoepie verdien haar eie boek...storie...selfs iets meer. Dan die einde wat soos n vuishou tussen die oe my laat steier het. Was dit net n droom ? wat is die realiteit? wie weet?. Briljante storielyn. Kan nie wag vir die vervolg nie.
April 12 at 4:56pm · Like · ____________________ Hi There,, I live in Cape Town South Africa,, I,ve been a biker for more than 45 years and I believe there is many of my countryman in your country so we have a lot in common |